20% OFF

Op 'N Stormsee eBook

Ware Verhale Van Suid-Afrikaanse Seereddings

by Tony Weaver
language: english
Publisher: Jonathan Ball Publishers, October of 2017 ‧
8,90€
7,12€
20% OFF
IMMEDIATE AVAILABILITY
Ebook for ADE
Die waters om die Suid-Afrikaanse kuslyn word as van die gevaarlikste ter wêreld beskou. Wisselvallige weerstoestande, sleurstrome en fratsgolwe is van die faktore wat mense in lewensgevaar laat beland en soms tot tragedies lei.Ongeag die gevaar, is die dapper vrywilligers van die Nasionale Seereddingsinstituut egter altyd bereid om hul eie lewens op die spel te plaas om ander mense te red. Hulle sal dikwels in gure weer en in die donker en ysige koue uitvaar en alles in hul vermoë doen om mense veilig terug te bring.Die boek bevat 'n versameling stories oor waagmoedige reddingspogings gevul met drama en gevaar. Van brandende skepe tot haaiaanvalle en sinkende vistreilers - dit is die verhaal van die mens se ewige stryd teen die see.

Op 'N Stormsee

Ware Verhale Van Suid-Afrikaanse Seereddings

by Tony Weaver

Property Description
ISBN: 9781868428519
Publisher: Jonathan Ball Publishers
Release Date: October of 2017
Language: English
Format: eBook
File Format and Compatibility:
Categories: eBooks in English > Social Sciences and Humanities > Sociology
EAN: 9781868428519
Acessibilidade: Ver características de acessibilidade indicadas pelo editor