10% OFF

Zackie Mostert(16) En Die Fantastiese Fliek eBook

by Jaco Jacobs
Publisher: LAPA Uitgewers, February of 2019 ‧
7,95€
10% OFF CARD
IMMEDIATE AVAILABILITY
Ebook for ADE
Zackie en Vincent is BAIE opgewonde!Hulle gunsteling-aksieheld maak 'n SPLINTERNUWE FLIEK. En die vervaardigers soek jong akteurs om daarin te speel!Zackie en Vincent kan nie wag om vir 'n OUDISIE te gaan nie. Maar Anton wil ook graag 'n rol in die fliek he. Anton is die grootste BOELIE GROOT-PRATER en MOEILIKHEIDMAKER in die skool - en hy kan KARATE doen!Hy gaan sy bes probeer om seker te maak Zackie en Vincent staan nie 'n kans om 'n rol in die fliek te kry nie ...

Zackie Mostert(16) En Die Fantastiese Fliek

by Jaco Jacobs

Property Description
ISBN: 9780799392319
Publisher: LAPA Uitgewers
Release Date: February of 2019
Pages: 48
Format: eBook
File Format and Compatibility:
Categories: eBooks in English > Children’s and Young Adult > Young Adult Literature
EAN: 9780799392319