10% OFF

Vis En Tjips (Fet) eBook

by Jaco Jacobs
language: english
Publisher: LAPA Uitgewers, July of 2016 ‧
9,28€
10% OFF CARD
IMMEDIATE AVAILABILITY
Ebook for ADE
Watter soort ou breek by 'n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Zolani Memani, dis wie. Zolani is moeilikheid met 'n hoofletter "e;M"e;. As straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium doen. Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy gesig vaskyk nie. Sy wens hy beland pens en pootjies in die haaitenk. Maar dan ontmoet Zolani vir Ginger die dolfyn. En dit is liefde met die eerste oogopslag ...

Vis En Tjips (Fet)

by Jaco Jacobs

Property Description
ISBN: 9780799380552
Publisher: LAPA Uitgewers
Release Date: July of 2016
Language: English
Pages: 103
Format: eBook
File Format and Compatibility:
Categories: eBooks in English > Others
EAN: 9780799380552