10% OFF

Ou Bloed eBook

by Peet Venter
language: english
Publisher: LAPA Uitgewers, January of 2013 ‧
15,90€
10% OFF CARD
IMMEDIATE AVAILABILITY
Ebook for ADE
Thys Krige is al vyftien jaar op die spoor van sy pa se moordenaar. Keer op keer bevind hy hom in 'n doodloopstraat. Krige het in sy soektog 'n vennoot waarvan hy nooit geweet het nie en hierdie mens glo nie net in bloedige en grusame geregtigheid nie, hy gee uitvoering daaraan. Venter lei die leser na tonele wat die bloed laat stol, na die donker en droewe wereld van dwelms en kinderhandel. En ja, daar is 'n vrou, een wat al 'n pad saam met Krige geloop het.

Ou Bloed

by Peet Venter

Property Description
ISBN: 9780799361575
Publisher: LAPA Uitgewers
Release Date: January of 2013
Language: English
Pages: 211
Format: eBook
File Format and Compatibility:
Categories: eBooks in English > Fiction > Police and Thriller
EAN: 9780799361575