10% OFF

Laaste Lewe eBook

by Fanie Viljoen
Publisher: LAPA Uitgewers, July of 2020 ‧
9,28€
10% OFF CARD
IMMEDIATE AVAILABILITY
Ebook for ADE
Hierdie epiese grafiese roman is gebaseer op Fanie Viljoen se roman The Last Time I Died wat in 2016 deur Ransom Publishing gepubliseer is.Die Swart Kraai het Sam se pa doodgemaak, en nou het hy Sam doodgemaak. Sam is egter nie dood nie. Die dood was die sesde van sy sewe lewens, en nou het hy nog een oorblywende lewe - om terug te kom en Die Swart Kraai dood te maak. Die meesterlik kreatiewe Daniel Hugo het hierdie boek geillustreer en lesers met 'n voorliefde vir die kuns van grafiese romans en strokiesprente sal weggeblaas word deur die besondere details van die illustrasies op elke bladsy.

Laaste Lewe

by Fanie Viljoen

Property Description
ISBN: 9780639601441
Publisher: LAPA Uitgewers
Release Date: July of 2020
Pages: 104
Format: eBook
File Format and Compatibility: PDF para ADE
Categories: eBooks in English > Others
EAN: 9780639601441