10% OFF
Publisher: QUIVERTREE PUBLICATIONS, November of 2013 ‧
21,20€
10% OFF CARD
IMMEDIATE AVAILABILITY
Ebook for ADE
Die kosrevolusie is deels 'n wetenskaplike riller en deels 'n kookboek vol heerlike resepte, maar die hoofdoel is om jou lewe te verander deur jou te leer hoe jy met jou eetgewoontes beheer kan neem oor jou gewig en gesondheid.'n Wetenskaplike, voedingskundige en twee atletiese sjefs... die baasbrigade agter Die Kosrevolusie het voorwaar die ekstra myl gestap - en in sommige gevalle gedraf! - deur die mynveld van voedingswetenskap en selfeksperimentering. Die onthullende standpunte en watertand resepte in hierdie boek is enersyds die resultaat van hulle ervarings en andersyds van oorweldigende wetenskaplike bewyse.

Kos Revolusie

by David Grier, Author 1, Jonno Author 4 Proudfoot, Sally-Ann Author 3 Creed e Tim Author 2 Noakes

Property Description
ISBN: 9781928209317
Publisher: QUIVERTREE PUBLICATIONS
Release Date: November of 2013
Pages: 300
Format: eBook
File Format and Compatibility: PDF para ADE
Categories: eBooks in English > Health & Fitness > Diets
EAN: 9781928209317