10% OFF

Hoendervleis eBook

Grillerige Stories En Rympies

by Jaco Jacobs
Publisher: LAPA Uitgewers, January of 2017 ‧
10,60€
10% OFF CARD
IMMEDIATE AVAILABILITY
Ebook for ADE
kom slaap 'n nag lank in die spookkamer.vind uit wat gebeur as jy 'n poets op 'n onnie soos juffrou grimbeek bak.waag dit om 'n paar baie spesiale handskoene aan te trek.ontdek die nuwe rugbyheld se grillerige geheim.vind uit waarom jou kleinboetie nog elke aand met sy bedlampie aan slaap.en kom swem in die middernagmeer ... as jy dapper genoeg is.hierdie boek vol grillerige stories en rympies sal jou heerlik hoendervleis laat kry! daar is 'n weerwolf wat saam op die skoolkamp gaan, 'n paar spokerige handskoene wat goed is met klavier speel, 'n baie vreemde onderwyseres - en iets wat jou die hardste van almal in die fliek sal laat gil! jong grilvrate sal versot wees op hierdie versameling stories en rympies uit die pen van jaco jacobs.

Hoendervleis

Grillerige Stories En Rympies

by Jaco Jacobs

Property Description
ISBN: 9780799384208
Publisher: LAPA Uitgewers
Release Date: January of 2017
Pages: 47
Format: eBook
File Format and Compatibility:
Categories: eBooks in English > Others
EAN: 9780799384208