10% OFF

Dans Met My eBook

by Cynthia Robertson
Publisher: LAPA Uitgewers, August of 2018 ‧
9,28€
10% OFF CARD
IMMEDIATE AVAILABILITY
Ebook for ADE
liefde kom nie altyd in die pakkie wat jy bestel het niemiranda, 'n skrywer, se adrenalien-verslaafde verloofde lukas sterf net voor hul troue in 'n motorfietsongeluk. sy ontmoet lukas se ewebeeld, 'n wildvanger en wildplaaseienaar, markus op die kaapstadse lughawe net na albei uitgevind het dat hul maats ontrou was. later ontmoet hulle weer in die kruger wildltuin, en die vonk tussen hulle is ooglopend, maar beide is so bang vir seerkry dat hulle nie sien wat reg voor hulle is nie. liefde kom nie altyd in die pakkie wat jy bestel het nie, en hul paadjies skei. albei moet deur hul eie vrese werk om te besef dat dit erger is om sonder daardie persoon te wees as om jou vrese in die oe te kyk. welmenende familielede, asook markus se geliefde hond, max veroorsaak interessante kinkels in die verhaal.

Dans Met My

by Cynthia Robertson

Property Description
ISBN: 9780799390360
Publisher: LAPA Uitgewers
Release Date: August of 2018
Pages: 220
Format: eBook
File Format and Compatibility:
Categories: eBooks in English > Fiction > Romance
EAN: 9780799390360