10% OFF

Bastian Blom (2) En Die Gillende Geraamte eBook

by Jaco Jacobs
Publisher: LAPA Uitgewers, September of 2020 ‧
7,95€
10% OFF CARD
IMMEDIATE AVAILABILITY
Ebook for ADE
Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank 'n antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die ondersteverdieping van 'n groot ou huis gelee. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping.Bastian versamel graag vreemde goed, soos: valstande, ou brille, posseels met vlermuise op, (Hy het nog net dertien - daar is nie baie seels met vlermuise op nie.) skilderye van katte, (Hiervan hou Cheddar, sy troetelrot, glad nie.) porselein-uile, en boeke met spookstories.Die vreemde en fantastiese goed in die antiekwinkel lei Bastian en sy vriendin Lindi keer op keer na allerlei ongelooflike avonture!

Bastian Blom (2) En Die Gillende Geraamte

by Jaco Jacobs

Property Description
ISBN: 9780799398977
Publisher: LAPA Uitgewers
Release Date: September of 2020
Pages: 56
Format: eBook
File Format and Compatibility:
Categories: eBooks in English > Children’s and Young Adult > Adventure books
EAN: 9780799398977