20% de desconto

Zackie Mostert(15) En Die Monster Melkskommel eBook

de Jaco Jacobs
Editor: LAPA Uitgewers, fevereiro de 2019 ‧
7,95€
6,36€
20% DESCONTO IMEDIATO
DISPONIBILIDADE IMEDIATA
Ebook para ADE
Dit is SKOOLVAKANSIE!Zackie en Vincent gaan sommer hope pret he! Hulle gaan swem skaatsplank ry in die parkie en met hulle watergewere speel.Maar soos gewoonlik is Anton die boelie ook in die omtrek. En hierdie keer het hy iemand wat hom gaan help om Zackie-hulle se pret te bederf.Boonop het mevrou Langenhoven kuiergaste vir die vakansie - en Zackie en Vincent word gedwing om met die VERVELIGE tweeling te speel.Dit lyk of dit die aakligste vakansie OOIT gaan wees! Maar toe 'n splinternuwe restaurant sy deure open met 'n kompetisie om te kyk wie die meeste Monster-melkskommels kan drink begin dit lyk of die vakansie dalk GROOT pret kan wees ... Die wenner kry immers 'n splinternuwe WILDE WOESTE WATERGEWEER as prys ...

Zackie Mostert(15) En Die Monster Melkskommel

de Jaco Jacobs

Propriedade Descrição
ISBN: 9780799392302
Editor: LAPA Uitgewers
Data de Lançamento: fevereiro de 2019
Páginas: 48
Tipo de produto: eBook
Formato e Compatibilidade:
Classificação Temática: eBooks em Inglês > Infantis e Juvenis > Literatura Juvenil
EAN: 9780799392302