10% de desconto

Blou Maandag eBook

de Jaco Jacobs
Editor: LAPA Uitgewers, outubro de 2019 ‧
9,28€
10% DESCONTO CARTÃO
DISPONIBILIDADE IMEDIATA
Ebook para ADE
Toe Jana haar oe oopmaak, weet sy sommer ... vandag gaan 'n BLOU MAANDAG wees! Dit lyk asof 'n tornado haar hare getref het. Die hamster het haar huiswerk opgeeet. Daar is aspersies in haar kosblik. En dit is haar skuld dat die hele skool glo haar beste vriendin se kop is vol grillerige goggas! Boonop is vanaand die groot talentaand waarna Jana al weke lank uitsien. Se nou dinge loop skeef op die verhoog? Hoe erg kan een Maandag wees?

Blou Maandag

de Jaco Jacobs

Propriedade Descrição
ISBN: 9780799395952
Editor: LAPA Uitgewers
Data de Lançamento: outubro de 2019
Páginas: 64
Tipo de produto: eBook
Formato e Compatibilidade:
Classificação Temática: eBooks em Inglês > Infantis e Juvenis > Livros de aventuras
EAN: 9780799395952