10% de desconto

Zackie Mostert-Omnibus 1 eBook

de Jaco Jacobs
Editor: LAPA Uitgewers, agosto de 2018 ‧
11,93€
10% DESCONTO CARTÃO
DISPONIBILIDADE IMEDIATA
Ebook para ADE
Vyf Zackie-avonture in een fantastiese omnibus!Granaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie. Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon. En waar Zackie is, is daar altyd volop pret, avontuur en kattekwaad!Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou kulkunsies doen, spoke jag, probeer om 'n superheld te word of 'n plan moet maak om uit die skoolkonsert te kom - waar Zackie is, is daar altyd hope pret en kattekwaad. Sedert die verskyning van die eerste Zackie-boek in 2010 het die gewilde karaktertjie en sy maats hope pret en humor na die Afrikaanse kinderboekwereld gebring, en duisende aanhangers gekry. Word deel van die opwinding saam met Zackie, sy beste vriend, Vincent, sy hond, Frankenstein, die kwaai buurtannie, mevrou Langenhoven - en natuurlik Anton die skoolboelie wat gedurig moeilikheid maak!Vir die heel eerste keer verskyn vyf van Zackie se lawwe avonture saam in een briljante, bekostigbare omnibus:1. Zackie Mostert en die ongelooflike kulkunsie2. Zackie Mostert en die (Byna) Baie Briljante Idee3. Zackie Mostert en die super-aaklige soen4. Zackie Mostert en die Gemaskerde Groen Gevaar5. Zackie Mostert en die spokerige storie

Zackie Mostert-Omnibus 1

de Jaco Jacobs

Propriedade Descrição
ISBN: 9780799391213
Editor: LAPA Uitgewers
Data de Lançamento: agosto de 2018
Páginas: 216
Tipo de produto: eBook
Formato e Compatibilidade:
Classificação Temática: eBooks em Inglês > Infantis e Juvenis > Literatura Juvenil
EAN: 9780799391213